Maak my Famous


4.0 ( 0 ratings )
Foto en video Amusement
Developer: Stephanus van Zyl
Gratis

Droom jy oor “fame and fortune”? Is die Hollywood-droom ‘n passie wat jou elke dag dryf? Dan is LARA se Maak My Famous Toepassing (App) net vir jou! Hierdie unieke Afrikaanse platvorm bring vir jou die geleendheid om te skitter vir 15 sekondes ten aanskou van die ganse wêreld. Ja, nou kan jy lekker pronk met jou talent in die volgende 4 kategorieë: Maak ons lag met ‘n lekker grap, dans-dans-dans! Sing jou hart uit of as jy ‘n spesiale talent het wat die koppe laat draai – wys ons!